Teken in as n personeellid
By admin
No Comment
![](https://huissteijn.co.za/wp-content/uploads/2022/06/cropped-Picture1.png)
12Jul, 2022
Stappe om as n personeellid in te teken:
- 1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
- 2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie
- 3) Kies die personeel rol in die eerste vorm element.
- 4) Vul jou epos adres en jou wagwoord in die gegewe spasies in.
- 5) Kliek op die ‘Teken In’ knoppie aan die onder kant van die vorm.
No comment yet! You will be the first to comment.