Teken in as n leerder
By admin
No Comment
![](https://huissteijn.co.za/wp-content/uploads/2022/06/Picture1.png)
12Jul, 2022
Hier is die stappe om as n leerder in te teken:
- 1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
- 2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie.
- 3) Kies die student rol as die eerste opsie in die vorm.
- 4) Tik jou studente nommer en wagwoord in.
- 5) Kliek op die ‘Teken in’ knoppie aan die onder kant van die blad.
No comment yet! You will be the first to comment.