Help Wagwoord Vergeet

Hoe om jou wagwoord te verander as jy dit vergeet het.

Stappe om jou wagwoord te verander:

  1.  1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2.  2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie
  3.  3) Kliek op die ‘wagwoord vergeet?’ skakel.
  4.  4) Kies jou rol en vul jou informasie in die gegewe spasies in.
  5.  5) Kliek op die ‘vervang’ knoppie aan die onder kant van die vorm.
  6.  6) Jy behoort n epos te ontvang met n ‘verander wagwoord’ knoppie.
  7.  7) Kliek op die knoppie.
  8.  8) Sit jou nuwe wagwoord in die gegewe spasies in.
  9.  9) Kliek op die knoppie aan die onderkant van die bladsy om die nuwe wagwoord te finaliseer.