Hoe om jou wagwoord te verander as jy dit vergeet het.
Stappe om jou wagwoord te verander:
- 1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
- 2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie
- 3) Kliek op die ‘wagwoord vergeet?’ skakel.
- 4) Kies jou rol en vul jou informasie in die gegewe spasies in.
- 5) Kliek op die ‘vervang’ knoppie aan die onder kant van die vorm.
- 6) Jy behoort n epos te ontvang met n ‘verander wagwoord’ knoppie.
- 7) Kliek op die knoppie.
- 8) Sit jou nuwe wagwoord in die gegewe spasies in.
- 9) Kliek op die knoppie aan die onderkant van die bladsy om die nuwe wagwoord te finaliseer.