Help Personeel Registreer

Hoe om as n personeellid te registreer.

Stappe om as n personeellid te registreer:

  1.  1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2.  2) Kliek op die ‘personeel’ skakel bo regs.
  3.  3) Vul jou epos adres en die res van jou informasie in die gegewe spasies in.
  4.  4) Kliek op ‘registreer’ knoppie nadat jy die ‘Ek stem saam met die voorwaardes’ boksies gekies het.
  5.  5) Jy sal n epos ontvang wat jou registrasie bevestig.
  6.  6) Jy sal nie dadelik kan inteken nie, n koshuishoof sal jou eers moet goedkeur en jou registrasie aanvaar.