Help Ouers Registreer

Hoe om as n ouer te registreer

Stappe om as n ouer te registreer:

  1.  1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2.  2) Kliek op die ‘ouers’ skakel bo regs.
  3.  3) Vul jou ID nommer, epos en die res van jou informasie in die gegewe spasies in.
  4.  4) Kliek op ‘registreer’ knoppie nadat jy die ‘Ek stem saam met die voorwaardes’ boksie gekies het.
  5.  5) Jy sal n epos ontvang wat jou registrasie bevestig.