Help Leerders Registreer

Hoe om as n leerder te registreer.

Stappe om as n leerder te registreer:

  1.  1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2.  2) Kliek op die ‘leerders’ skakel bo regs.
  3.  3) Vul jou studente nommer, epos en die res van jou informasie in die gegewe spasies in.
  4.  4) Kliek op ‘registreer’ knoppie nadat jy die ‘Ek stem saam met die voorwaardes’ boksies gekies het.
  5.  5) Jy sal n epos ontvang wat jou registrasie bevestig.