Help Inteken Personeel

Hoe om as n personeellid in te teken.

Stappe om as n personeellid in te teken:

  1.  1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2.  2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie
  3.  3) Kies die personeel rol in die eerste vorm element.
  4.  4) Vul jou epos adres en jou wagwoord in die gegewe spasies in.
  5.  5) Kliek op die ‘Teken In’ knoppie aan die onder kant van die vorm.