Help Inteken Ouers

Hoe om as n ouer in te teken.

Stappe om as n ouer in te teken:

  1.  1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2.  2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie.
  3.  3) Kies die ouer rol in die eerste vorm element.
  4.  4) Vul jou ID nommer en jou wagwoord in die gegewe spasies in.
  5.  5) Kliek op die ‘Teken In’ knoppie aan die onder kant van die vorm.