Help Inteken Leerders

Hoe om as n leerder in te teken.

Hier is die stappe om as n leerder in te teken:

  1. 1) Navigeer na www.huissteijn.co.za
  2. 2) Kliek op die ‘Teken in met jou profiel’ knoppie.
  3. 3) Vul jou selfoon nommer en wagwoord in.
  4. 4) Kliek op die ‘Teken in’ knoppie aan die onder kant van die blad.